Ons pakette sluit in

Media skakeling

Openbare betrekkinge

Promosie

Publisiteit

Samestelling van media vrystellings

Dagboek beplanning

Kunstenaars besprekings

Bemarking

Internet plasing, sigbaarheid en skedulering

Webblad uitleg en registrasie

KONTAK ONS

Tel: 082 822 7013

epos: louis@bse.co.za

Faks: 086 619 9800

ONS VORIGE BYEENKOMS

meer oor Backstage Entertainment

Met jare se ondervinding het ons al kunstenaars bespreek en vergesel na onder andere Frankryk, Londen en reg oor Suid Afrika.

Backstage Entertainment is al tien jaar in die vermaaklikheids bedryf en is een van Suid Afrika se top kunstenaar bestuurs maatskappye. Eienaar, Louis du Plessis het in 1996 al bedrywig geraak in die vermaaklikheids industrie.

Hy het op die jong ouderdom van 16 begin uitsaai op verskeie radio stasies. Hy was ook in 1998 aanbieder van sy eie musiek program op BOP TV.

Sederdien het hy agter die skerms betrokke geraak en van die land se top kunstenaars onder sy vlerk geneem. Louis is ook betrokke by verskeie TV programme en is reggiseur en vervaardiger van Suid Afrikaanse musiek videos waarvan 'n spul tans op meeste TV stasies verskyn.

Backstage Entertainment verskaf ook dienste aan nuwe sowel as gevesdigte kunstenaars met CD opnames, video beplanning, CD omslag, webwerf en plakkaat ontwerp. Daar word ook TV, radio en internet onderhoude geskeduleer vir die kunstenaars. Ons versprei ook musiek aan Streeklike, Nasionale, Gemeenskap en Kampus radiostasies.

Laat backstage entertainment jou byeenkoms bestuur

Ons is betrokke by meeste van die groot Feeste in Suid Afrika en werk ook saam met verskeie Promotors in Engeland, Australie, Kanada en Saudie Arabieƫ.

Laat Backstage Entertainment jou Fees, Fondsinsameling of Werksfunksie bymekaar sit.

Ons was betrokke by die volgende hoƫ profiel byeenkomste:

DLF IPL   |   BMW Launch   |   KKNK   |   Aardklop

Innibos   |   2010 FIFA world Cup

Ons hanteer:

* Klank     * Verhoog     * Beligting     * Kunstenaars

Vir verdere inligting kontak Louis op 082 822 7013 of by louis@bse.co.za