BACKSTAGE ENTERTAINMENT
Met jare se ondervinding het ons al kunstenaars bespreek en vergesel na onder andere Frankryk, Londen en reg oor Suid Afrika. Backstage Entertainment is al tien jaar in die vermaaklikheids bedryf en is een van Suid Afrika se top kunstenaar bestuurs maatskappye. Eienaar, Louis du Plessis het in 1996 al bedrywig geraak in die vermaaklikheids industrie.
EVENT KOORDINASIE
Backstage Entertainment is al tien jaar in die vermaaklikheids bedryf en is een van Suid Afrika se top kunstenaar bestuurs maatskappye. Eienaar, Louis du Plessis het in 1996 al bedrywig geraak in die vermaaklikheids industrie.
![](images/backstage-optrede-skedule.jpg)
![](images/not-to-be-missed.jpg)
![](images/skouspel-2012.jpg)